southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

ROCKET WIRELESS in Mandeni, KwaZulu-Natal for sale

ROCKET WIRELESS

As jy in n area is waar Telkom, 8ta, MTN, Vodacom en Cell-C nie vir jou toegang tot vinnige en betroubare Internet en Telefoon dienste kan gee nie dan lees u vandag die regte advertensie. Rocket Wireless spesialiseer daarin om Internet en telefoon dienste te verskaf op afgeleë plekke waar ander verskaffers nie dienste kan of wil veskaf nie. ONS WERK ENIGE PLEK IN SUID AFRIKA EN ONS HET N OPLOSSING VIR U ! Skakel vandag nog om meer uit te vind by ons of ons kliente.

>> Click here to search for more - Commercial properties in KwaZulu-Natal